KONTAK ELAINE ANDREWS 051 773 0008 / 082 667 7741

* Braai area - hout word voorsien deur Anker Gastehuis
*Braaipak @ R50 wat wors, tjop, sosatie en skilpadjie insluit
* 25 vrugtebome - gaste welkom om van vrugte in seisoen te eet
* Dam waar kinders kan afkoel

dieschelaine@gmail.com

ANKER

GUESTHOUSE / GASTEHUIS

PHILIPPOLIS
KAROO GASTEKAMER
LAVENDER GASTEKAMER
 
PHILIPPOLIS ANKER PHILIPPOLIS  
     
SEE GASTEKAMER
WAENHUIS GASTEKAMER
 
1 dubbelbed met oopplan kombuis
Badkamer met bad en stort
Ekstra - klein kamer met TV
Privaat ingang na gastekamer en veilige parkering
Braai area beskikbaar - egte Karoo braaipakkies kan vroegtydig gereël word by ons slaghuis op die dorp.
Klein troeteldiere welkom
R350 per kamer

PRIVAAT:1 kamer met dubbelbed
Badkamer met stort
Ekstra - sitkamer met dubbel bankbed
Kombuis en privaat tuin
Privaat ingang na gastekamer en veilige parkering
Braai area beskikbaar - egte Karoo braaipakkies kan vroegtydig gereël word by ons slaghuis op die dorp.
Klein troeteldiere welkom
R350 per kamer
 
PHILIPPOLIS
PHILIPPOLIS
 
1 dubbelbed met oopplan kombuis
Badkamer met dubbelstort