The name means rock and is the ideal resting place nestled amongst the karoo koppies in a farm environment.
This guest house in a relaxed atmosphere offers:
2 thatched roof chalets with 1 double room, kitchen and 3 sleeper coaches for the children. Sorry no TV. Lapa with facilities. Safe parking

Met die naam wat klip beteken, leun dié ideale rusplek teen die Karoorantjies naby Philippolis.
Hierdie is 'n heerlike ontspanne gastehuis in 'n plaasomgewing. Dit bied:
2 grasdak chalets met 1 dubbelkamer, 'n kombuis en 3 slaapbanke vir kindrs. Jammer geen TV.
Lapa met geriewe. Veilige parkering.

 

EBENHAESER
GUESTHOUSE / GASTEHUIS
 
PHILIPPOLIS EBENHAESER  
   
Situated near Philippolis, the oldest town in the Free State, you discover Ebenhaeser… luxury chalet accommodation, soothing to body and soul, the perfect retreat to get away from the rat race! Experience the tranquility of nature in a real farm environment., Ebenhaeser not only offers a memorable stay, but also the excitement of viewing a wide variety of game and bird species. Naby Philippolis, die oudste nedersetting in die Vrystaat - dáár sal jy Ebenhaeser ontdek. Luukse chalet-akkommodasie in 'n regte plaas-atmosfeer. Ebenhaeser bied jou nie net 'n onvergeetlike verblyf nie, maar ook wildbesigtiging. Geniet die Philippolis wildlewe, meer as 200 soorte voëls, onbeskryflike sonsondergange - 'n geleentheid om weer mens te word.  
   
Tel: +27 (0) 51 773 0088 ·  Cell/Sel: 082 371 4524
 
PHLIPPOLIS PHILIPPOLIS