KANON PHILIPPOLIS KANON
GUESTHOUSE / GASTEHUIS
 
PHILIPPOLIS


KANON PHILIPPOLIS

PHILIPPOLIS


Tel: +27 (0) 51 773 0088
Cell/Sel: 082 371 4524


Enjoy the Karoo tranquility where you can feel human again.
This beautiful guest house offers you:
2 en suite double rooms with kitchenette's
Flatlet (sleeps 4) with all amenities.
Within walking distance to all tourist attractions.
Fans, swimming pool and safe Parking.


Kom word weer waarlik mens in die Karoo se rustigheid.
Die pragtige gastehuis bied:
2 en suite dubbelkamers - ten volle toegerus.
'n 4-bed woonstel - ten volle toegerus.
Dakwaaiers, swembad en veilige parkering.

 




In the heart of Philippolis, with it's beautiful old church in the main road An old church bell that tolls, birds singing, these are some of the sounds you will hear when you stay at Kanon.
Because the guest house is situated in the middle of town, all t
he historical tourist attractions can be visited on foot.

In die hart van
Philippolis, waar die ou NG Kerk statig in die hoofstraat staan.
'n Kerkklok wat slaan, voëls wat sing, dit is van die geluide wat plek maak vir die stadslawaai, wanneer jy hier tuisgaan. Kanon bied jou rustigheid en genotvolle verblyf.
Omdat die gastehuis in die hart van die dorp geleë is, kan al die dorp se geskiedkundige besienswaardighede maklik te voet besigtig word.

 
 
 
 
 
       
 

PHILIPPOLIS

PHILIPPOLIS  
 

 

   
       
       
   




 
       
  TO TOP/NA BO